wysheid
-
OM TE WEET IS BETER AS OM TE HOOR
Job 28:23-28 23Net God weet hoe die pad daarheen loop, net Hy ken die woonplek van die wysheid, 24want Hy sien die verste eindes van die aarde, Hy aanskou alles onder die hemel. 25Toe Hy die krag van die wind bepaal het en die waters uitgemeet het, 26toe Hy vir die reën reëls gemaak het… Continue reading
-
GODGEGEWE WYSHEID
Romeine 11:33-36 33O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë! 34“Wie ken die bedoeling van die Here? Wie gee Hom raad? 35Wie bewys Hom ‘n guns, sodat Hy verplig is om iets terug te doen?” 36Uit Hom en deur Hom en tot Hom… Continue reading
-
GOD MAAK JOU NUUT
Psalm 23:1-3 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. Psalm 23 is ‘n baie gewilde deel uit die… Continue reading
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
BOU JOU HUIS, DEEL EEN
Spreuke 14:1-2 141‘n Wyse vrou sorg vir haar huis; ‘n vrou sonder wysheid breek alles af. 2Wie opreg lewe, dien die Here; Hoe gaan dit in jou huis? Spreuke praat van ‘n wyse vrou, maar eintlik verwys dit na almal. Breek jy af met woorde of bou jy op? Wys jy vir jou kinders Jesus… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.