vrees
-
LIEFDE EN VREES
1Johannes 4:18 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. Psalm 85:11 11Liefde en trou sal mekaar ontmoet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels; Ons moet ons dae rustig voortleef en geniet, met die wete dat God… Continue reading
-
WEES NIE BEVREES NIE
Psalm 27:1,14 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 14Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! Dit is menslik om bevrees te voel, net soos ons partykeer gelukkig, hartseer of… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.