voorspoedig
-
DIT IS GOD WAT DIE OORWINNIG GEE-PSALM 18
Psalm 18:1-51 1Vir die koorleier. ‘n Lied van Dawid, die dienaar van die Here. Hy het dié woorde tot die Here gerig op die dag toe die Here hom gered het uit die mag van al sy vyande en uit die mag van Saul. 2Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.