vertrou
-
MANIERE OM TE BID VIR ANDER EN OM TE VERGEWE
Maniere om te bid vir ander en om te vergewe Continue reading
-
DIE BYBEL AS WAPEN
1 Samuel 17:47 (2020 vertaling) 47Dan sal hierdie hele strydmag moet erken dat dit nie deur swaard en vegspies is wat die Here verlos nie. Ja, die oorlog behoort aan die Here, en Hy sal julle in ons hand gee.” Psalm 44:7 7Want dit is nie my boog waarop ek vertrou nie, en dit is nie my swaard wat… Continue reading
-
GEJAAGDE LEWE
Handelinge 17:27-28 27God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie, 28want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons. Psalm 37:3-5 3Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.