versoek
-
HOE OM TE DEEL MET NEGATIEWE MENSE VOLGENS DIE BYBEL
Hoe om te deel met negatiewe mense volgens die Bybel Continue reading
-
GOD WERK IN ONS
1 Tessalonisense 4:1, 2:13 1En nou het ons nog iets anders om van julle te vra, broers. Julle het van ons geleer hoe God wil hê julle moet lewe. Julle doen dit ook, maar in die Naam van die Here Jesus versoek ons julle dringend: Lê julle nog meer daarop toe. 13Ons dank God dan… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.