selfsugtig
-
HANTEER WANORDE
1 Korintiërs 14:33 33God is tog nie ‘n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Jakobus 3:16 16want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade. Heers daar wanorde in jou lewe? Soms voel ons deurmekaar en weet nie altyd regtig hoekom sekere dinge met ons gebeur het… Continue reading
-
GUN ANDER SUKSES
Jakobus 4:1-3 1Waar kom die stryd vandaan, waar kom die rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie? 2Julle wil dinge hê, maar kry dit nie en wil dan moord pleeg; julle is jaloers op ‘n ander man se goed en kan dit nie in die hande… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.