SEëN
-
GOD SE SEEN OOR ONS, DEEL TWEE
Deuteronomium 28:1 As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. Deuteronomium 26:1–11 is ‘n oproep tot aanbiddende danksegging op ‘n gereelde basis, wat geloof in God bevestig deur die dade van gee en… Continue reading
-
SPREEK WOORDE WAT LEWE GEE
Jakobus 1:26 (2020 Bybel vertaling) 26As iemand dink dat hy godsdienstig is en nie sy tong kan beheer nie, mislei hy homself; so ‘n mens se godsdiens is vergeefs. Hierdie artikel is geskryf deur christianmotivations.weebly.com Die mense wat jy ontmoet, het woorde nodig wat hulle sal laat omswaai van geestelike dood na ewige lewe. Spreek dus… Continue reading
-
LEWENS SEISOENE
Filippense 4:13 13Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Ons gaan deur baie seisoene in die lewe, die goeie en die slegte. Wanneer die goeie seisoen daar is, dan is ons geneig om God so bietjie eenkant toe te skuif. Maar wanneer die tye swaar raak, dan onthou ons weer… Continue reading
-
SEËN EN VLOEK
Video made by BibleProject… Verduideliking van seën en vloek in die bybel, hoe ons mensdom ook vloek oor onsself gebring het en nogsteeds bring. Kyk gerus na die video op Bybel Tyd se Tiktok en sluit aan om opvolg videos te kyk, video gemaak deur BibleProject. Sluit aan op ons mediums en deel dit gerus… Continue reading
-
NEDERIGHEID EN SUKSES
Deuteronomium 8:2-9 2“Jy moet onthou hoe die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het. Hy het dit gedoen om jou nederig te laat word en om jou op die proef te stel sodat Hy kan weet wat jy dink en of jy sy gebooie sal gehoorsaam of nie. 3Hy het… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.