Psalm
-
LIEFDE, DEEL TWEE
Psalms 100:1-3 1’n Psalm. Vir lofprysing. Juig tot eer van die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met ‘n gejubel. 3Erken dat die Here God is; Hy het ons gemaak; aan Hom behoort ons, sy volk, die kleinvee wat Hy laat wei. Jesus noem Homself ons herder. Hy weet ons is ook geneig om in… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.