positiewe storie
-
KIES LIEFDE INSTEDE VAN HAAT
JOHANNES 13 : 31 – 35 Vir die afgelope paar dae het ek geluister en gelees na omgee, vrede en liefde podcasts, videos en ook artikels. Vandag druk dit op my hart om met elkeen te deel wat ons nodig het om te hoor, elke dag van ons lewens sodat ons dit nooit sal vergeet… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.