Optrede
-
GOD SE VOLKOME ANDERSHEID
VANDAG DEEL EK DAAGLIKSE BROOD VANAF DIE AFRIKAANSE KERK IN DUBAI. LUISTER GERUS SAAM NA ONS TOEP HIER Continue reading
-
BEGIN IETS ONGELOOFLIKS
Romeine 12:9-11 As ons almal ‘n Godvresende gesindheid beoefen en uitleef sodat almal dit kan sien, dan sal dit versprei soos ‘n veldbrand. Sal dit nie ongelooflik wees om so iets te kan begin nie? Ek kan al hoor hoe gesels die mense oor jou optrede en oor hoe goed jy is vir ander. Hulle… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.