negatief
-
HOE OM TE DEEL MET NEGATIEWE MENSE VOLGENS DIE BYBEL
Hoe om te deel met negatiewe mense volgens die Bybel Continue reading
-
IS DIT ‘N SONDE?
Vandag gaan ons kyk na die vraag of dagga gebruik ‘n sonde is. Ek het so bietjie gaan rondkrap op die kerke se aanlyn artikels en het op tafelberg kerk se artikel afgekom wat dit mooi verduidelik. Hier praat hulle dus van hoe dagga deesdae vrylik gebruik kan word en wat God daarvan dink. Hierdie… Continue reading
-
BEKOMMERNISSE
Matteus 7:25-27 25“Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 26Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.