Nederig
-
EIE ROEM
Jeremia 9:23 23So sê die Here: Die wyse man moet nie in sy wysheid roem nie, die soldaat nie in sy krag nie, die ryk man nie in sy rykdom nie. Spreuke 27:2 2Laat dit aan ‘n ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie 2 Timoteus 3:1-5 1Dít moet jy… Continue reading
-
ONSEKERHEID OOR BESLUITE
Spreuke 16:9 9‘n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. Matteus 11:29 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. Psalm 37:31 31Die openbaring van sy God is in sy hart, sy koers is… Continue reading
-
LEEF NEDERIG SOOS JESUS
Filippense 2:5-8 5Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan… Continue reading
-
GEJAAGDE, ANGSVOLLE LEWE
Matteus 11:28-30 28“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig.” Ons lewe in ‘n tyd… Continue reading
-
LEWE IN LIEFDE EN VREDE
1 Petrus 3:8-12 8Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig. 9Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met ‘n seënwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seën van God kan verkry. 10Daar staan geskrywe: “As iemand die lewe liefhet en ‘n lang lewe begeer om die goeie… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.