Lukas
-
LIEFDE, DEEL DRIE
Lukas 6:35 35“Nee, julle moet ook julle výande liefhê! Doen goed aan hulle! Leen aan hulle! En moenie bekommerd wees dat hulle julle dalk nie kan terugbetaal nie. Dan sal julle beloning in die hemel baie groot wees, en julle sal werklik optree as kinders van die Allerhoogste, want Hy is goed vir die ondankbares… Continue reading
-
GOD VOORSIEN, DEEL 1
Matteus 7:7-12 7“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word, 8want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. 9“Watter mens onder julle sal vir sy seun ‘n klip gee as hy brood vra, 10of ‘n slang… Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.