Jesus liefde
-
BOU JOU HUIS, DEEL EEN
Spreuke 14:1-2 141‘n Wyse vrou sorg vir haar huis; ‘n vrou sonder wysheid breek alles af. 2Wie opreg lewe, dien die Here; Hoe gaan dit in jou huis? Spreuke praat van ‘n wyse vrou, maar eintlik verwys dit na almal. Breek jy af met woorde of bou jy op? Wys jy vir jou kinders Jesus… Continue reading
-
KIES LIEFDE INSTEDE VAN HAAT
JOHANNES 13 : 31 – 35 Vir die afgelope paar dae het ek geluister en gelees na omgee, vrede en liefde podcasts, videos en ook artikels. Vandag druk dit op my hart om met elkeen te deel wat ons nodig het om te hoor, elke dag van ons lewens sodat ons dit nooit sal vergeet… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.