jaloers
-
AANVAAR JOUSELF, GOD HET JOU GEMAAK
Romeine 8:26 26Die Gees staan ons ook in ons swakheid by Markus 12:31 31Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Genesis 1:27 27God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Het jy al iemand anders probeer… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.