insig
-
ONTVANG VREDE VAN BO
Kolossense 3:15 15En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Elkeen van ons moet ons bedoelings, optredes en gevoelens beheer. Om nie in vrede te leef nie, maak ‘n mens… Continue reading
-
GEVOELENS EN SELFBEHEERSING
2 Petrus 1:6-7 die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, 7die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. Spreuke 5:23 Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing, sy dwaasheid het hom op die verkeerde pad gebring. Spreuke 23:23 Hou by die waarheid, moet daar… Continue reading
-
DOEN GOD SE WIL, NIE JOU EIE NIE
Jakobus 1:22-25 22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. 23Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in ‘n spieël kyk: 24hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.