haat
-
ONS KAN NIE OORDEEL NIE, NET GOD HET DIE MAG
Ons kan nie oordeel nie, net God het die mag Continue reading
-
HOOGMOEDIGES KOM TOT ‘N VAL
Job 35:12 12Mense roep om hulp, maar Hy antwoord nie, want hulle is vol hoogmoed en boosheid. 13God luister nie na hol woorde nie, die Almagtige slaan daar geen ag op nie, Psalm 101:5 5Wie sy naaste beskinder, wil ek uitwis. Hoogmoed en vermetelheid verdra ek nie. Spreuke 8:13 13Om die Here te dien, is… Continue reading
-
WÊRELD SE MANIERE
JESUS BID VIR SY DISSIPELS… Johannes 17:11,16-17 11Ek bly nie langer in die wêreld nie, maar hulle bly nog in die wêreld. Ek kom na U toe. 16Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 17Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is… Continue reading
-
KIES LIEFDE INSTEDE VAN HAAT
JOHANNES 13 : 31 – 35 Vir die afgelope paar dae het ek geluister en gelees na omgee, vrede en liefde podcasts, videos en ook artikels. Vandag druk dit op my hart om met elkeen te deel wat ons nodig het om te hoor, elke dag van ons lewens sodat ons dit nooit sal vergeet… Continue reading
-
BEGIN IETS ONGELOOFLIKS
Romeine 12:9-11 As ons almal ‘n Godvresende gesindheid beoefen en uitleef sodat almal dit kan sien, dan sal dit versprei soos ‘n veldbrand. Sal dit nie ongelooflik wees om so iets te kan begin nie? Ek kan al hoor hoe gesels die mense oor jou optrede en oor hoe goed jy is vir ander. Hulle… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.