goedheid
-
WAARHEEN NOU?
Psalm 90:16-17 16Laat u werk vir ons duidelik word en u grootheid vir ons kinders. 17Laat ons die goedheid van die Here ons God belewe: hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. Wanneer jy jou oggend gebed doen, is dit nodig om die Here… Continue reading
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
DIE HERE IS MY HERDER
DIE HERE IS MY HERDER 231‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. 4Selfs al… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.