gelukkig
-
KIES GELUK, VIER JOU LEWE
Spreuke 17:1 171Liewer ‘n stukkie droë brood met vrede daarby as ‘n huis vol kos met ‘n getwis daarby. Geluk en vrede kom van binne af, en dit hang van elkeen van ons af hoe ons lewe. Lewe ons met konstante twis en haat of vol geluk en tevredenheid? Spreuke 17:1 dui dus daarop dat… Continue reading
-
GOD MAAK JOU NUUT
Psalm 23:1-3 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. Psalm 23 is ‘n baie gewilde deel uit die… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.