gehoorsaam
-
GOD SE SEEN OOR ONS, DEEL TWEE
Deuteronomium 28:1 As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. Deuteronomium 26:1–11 is ‘n oproep tot aanbiddende danksegging op ‘n gereelde basis, wat geloof in God bevestig deur die dade van gee en… Continue reading
-
GEHOORSAAM EN OPREG
Hebreërs 10:22 22laat ons tot God nader met ‘n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van ‘n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water. Leef ons volgens Hebreërs 10:22? Lees gerus hierdie vers weer en dink daaroor na. Ons almal maak foute want niemand is perfek nie.… Continue reading
-
MEMORISEËR TEKSVERSE
Psalms 119:9-16 Hoe kan ‘n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord! 10Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie. 11Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. 12Aan U kom die lof toe, Here,… Continue reading
-
GEHOORSAAM AAN GOD
Johannes 6:32-33 32Jesus het hulle geantwoord: “Dít verseker Ek julle: Dit is nie Moses wat vir julle die brood uit die hemel gegee het nie, maar dit is my Vader wat vir julle die ware brood uit die hemel gee. 33Die brood wat God gee, is Hy wat uit die hemel kom en aan die wêreld… Continue reading
-
WAARDEER JOU LEWE
Deuteronomium 28:1-6 1“As jy goed luister na die Here jou God en jy gehoorsaam al sy gebooie wat ek jou vandag gee, en jy lewe daarvolgens, sal die Here jou God jou oor al die nasies van die aarde stel. 2“As jy luister na die Here jou God, sal al hierdie seëninge oor jou kom… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.