geduld
-
FOKUS OP DIT WAT GOED EN REG IS
Filippense 1:9-10 Paulus se gebed vir die gemeente… 9Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, 10sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, 11en deur Jesus Christus sal julle geheel en… Continue reading
-
HOE OM JOU ‘WAG TYD’ TE HANTEER
Hebreërs 6:11-12 11Dit is ons vurige wens dat elkeen van julle end-uit dieselfde ywer as vroeër aan die dag sal lê totdat die dinge waarop julle hoop, vervul is. 12Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof… Continue reading
-
GEE LIEFDE VRYLIK
Hebreërs 10:24 24Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Dit is goed om altyd meer liefde te gee as wat ons ontvang, maak dit ‘n gewoonte om woorde van liefde te spreek of om dade te doen uit liefde. Wanneer daar iets gebeur wat ons omgekrap… Continue reading
-
GOD SE VOLKOME ANDERSHEID
VANDAG DEEL EK DAAGLIKSE BROOD VANAF DIE AFRIKAANSE KERK IN DUBAI. LUISTER GERUS SAAM NA ONS TOEP HIER Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.