doen goed
-
DOEN GOED AAN JOU NAASTE
Jesaja 1:17 17Leer om weer goed te doen, sorg dat daar reg geskied, gaan die verdrukker teë. Laat reg geskied aan die weeskinders, behartig die regsake van die weduwees. Galasiërs 6:9-10 9Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook… Continue reading
-
LEWE IN VREDE
Psalm 34:13-15 13As iemand die lewe liefhet en ‘n lang lewe begeer om die goeie te geniet, 14moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. 15Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Almal van ons weet hoe dit gaan in die… Continue reading
-
WAT JY SAAI SAL JY MAAI
Galasiërs 6:7-10 7Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ‘n mens saai, dit sal hy ook oes. 8Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.