Deuteronomium
-
GOD SE SEEN OOR ONS, DEEL TWEE
Deuteronomium 28:1 As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. Deuteronomium 26:1–11 is ‘n oproep tot aanbiddende danksegging op ‘n gereelde basis, wat geloof in God bevestig deur die dade van gee en… Continue reading
-
LUISTER NA GOD
Deuteronomium 13:4 4Jy moet getrou bly aan die Here jou God en Hom eer, jy moet sy gebooie gehoorsaam en na sy bevele luister, jy moet Hom dien en aanhang. Die Here gee ons lewe, Hy laat ons opstaan in die oggend en aangaan met ons dag. Maar, ons moet Hom vra wat Hy vir… Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.