Christus
-
SLEUTEL TOT ‘N GELUKKIGE TE LEWE
1 Thessalonisense 5:16-23 16Wees altyd bly; 17bid sonder ophou; 18wees in alle omstandighede dankbaar; want dit is God se wil vir julle in •Christus Jesus. 19Moenie die Gees blus nie; 20moenie profesieë geringskat nie, 21maar ondersoek alle dinge; behou die goeie; 22vermy elke vorm van boosheid. 23En mag God self, die God van vrede,julle in elke opsig… Continue reading
-
HY IS IN BEHEER
VOLG BYBEL TYD GERUS… Kolossense 3:1-2,5 1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, 5Daarom moet julle… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.