besluite
-
DIT IS NET DIE WIL VAN GOD
Spreuke 16:1-4 1‘n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af. 2In sy eie oë is alles wat ‘n mens doen, reg, maar die Here ondersoek die gesindheid. 3Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. 4Die Here het alles gemaak met ‘n… Continue reading
-
ONS LEIDSMAN
Romeine 8:27-28 27En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. 28Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Baie mense doen hul eie ding en volg… Continue reading
-
GOD SE TYD EN BELOFTES
Genesis 21:2 2Sy het swanger geword en in Abraham se ouderdom vir hom ‘n seun in die wêreld gebring. Dit het gebeur op die tyd wat God vir Abraham beloof het. 1 Konings 8:20 20“Die Here het die belofte nagekom wat Hy gemaak het. Ek het my vader Dawid se plek geneem en op die… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.