beskerm
-
GOD IS LIEF VIR ONS
Efesiërs 2:4 4Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Al maak ons baie foute, is God nogsteeds lief vir ons. Hy ken ons harte en weet wat ons doen en sê en sal ons vergewe as ons vergifnis vra. Al doen ons nie altyd God se wil nie, bly Hy altyd… Continue reading
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.