vrede
-
LEWE IN VREDE
Psalm 34:13-15 13As iemand die lewe liefhet en ‘n lang lewe begeer om die goeie te geniet, 14moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. 15Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Almal van ons weet hoe dit gaan in die… Continue reading
-
MEER VREUGDE
Psalm 30:5-6 5Sing tot eer van die Here, julle wat Hom getrou dien, oor sy heilige Naam! 6Waarlik, sy toorn duur net ‘n oomblik, maar sy goedheid lewenslank. Gisteraand was daar nog trane en vanmôre lag ek al weer. Is ons net gelukkig wanneer daar sekere dinge in ons lewens gebeur wat ons gelukkig maak?… Continue reading
-
BEHOU DIE VREDE
Matteus 5:9 9Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. As ons kinders van God genoem wil word, moet ons in vrede lewe met ander. Die Here is ook Koning van vrede en Hy verwag van ons om ook die vrede te behou. Wat doen ons as daar situaties is waar… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.