Liefde
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
GEVOELENS EN SELFBEHEERSING
2 Petrus 1:6-7 die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, 7die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. Spreuke 5:23 Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing, sy dwaasheid het hom op die verkeerde pad gebring. Spreuke 23:23 Hou by die waarheid, moet daar… Continue reading
-
OM ANDER LIEF TE Hê MOET JY EERS…
Lukas 10:27 27Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.” Is jy lief vir jouself? Waardeer jy jou liggaam of vat jy dit vanself sprekend dat jou liggaam net moet… Continue reading
-
LEEF EN LAAT LEWE
1 Tessalonisense 4:11 11Laat dit vir julle ‘n saak van eer wees om rustig te lewe, julle met julle eie sake besig te hou en self in julle lewensonderhoud te voorsien, soos ons dit aan julle voorgehou het. Wat beteken ‘Leef en laat lewe’ vir jou? Is dit nie om jou lewe te leef en… Continue reading
-
VERSTAAN EN HELP MEKAAR
Help en Verstaan mekaar Continue reading
-
LIEFDE MAAK NUUT
Romeine 13:10 Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet Kyk nuut na jouself vandag want jy is vrygemaak en leef soos ‘n vrygemaakte. Kyk ook nuut na ander rondom jou en sê vir iemand hoe lief jy hulle het. Vergewe die wat teenoor… Continue reading
-
DIE HERE IS MY HERDER
DIE HERE IS MY HERDER 231‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. 4Selfs al… Continue reading
-
LAAT JOU LIG SKYN
Mattues 5:16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” Wanneer ‘n lig in ‘n heel pot gesit word, skyn daar geen lig deur die pot nie, maar as die pot krake het skyn die lig deur. So moet… Continue reading
-
WEES NEDERIG
Filippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. 4Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Vanoggend was ek en Louisa gereed om ‘n zoom te doen vir Bybel Tyd, sy is woonagtig in… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.