Lewe veranderd
-
LEWE VERANDERD
Jeremia 5:25 25Julle oortredings het dit laat verander, julle sondes het die voorspoed van julle weerhou. Kolossense 3:8-10 8Maar nou moet julle al hierdie dinge laat staan: woede, haat, nyd en gevloek. Vuil taal moet daar nie uit julle mond kom nie, 9en moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.