Goddelikke denke
-
INNERLIKE SKOONHEID
innerlike skoonheid Continue reading
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
KEN GOD
Ken God Continue reading
-
GOD SE TYD
God se tyd Continue reading
-
NADER AAN GOD
beweeg nader aan God Continue reading
-
BEKOMMERNIS
Spreuke 12:25 25Bekommernis druk ‘n mens neer; ‘n vriendelike woord vrolik hom op. Daar is omstandighede wat mens soms angstig laat voel en alles wat saam met die angs kom soos bekommernisse. Kyk na die wêreld daar buite en jy sal sien dat dit baie negatiewe invloede het op mense. Daarom moet ons onsself daarvoor… Continue reading
-
DIEN GOD EERSTE
1 Johannes 2:27 27Wat júlle egter betref, die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle, en julle het niemand anders nodig om julle te leer nie. Sy Gees leer julle alles, en wat Hy julle leer, is die waarheid en geen leuen nie. Ja, soos Hy julle geleer het, moet julle in die… Continue reading
-
HANTEER JOU GEVOELENS
hanteer jou gevoelens Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
-
SOEK GOD REGDEUR JOU DAG
Eksodus 33:13 As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk.” Soos jy God leer ken sal jy elke dag ‘n transformasie deurgaan. Aan die begin het jy dalk net ‘n vinnige gebed opgesê… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.