Gevoelens
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
OM ANDER LIEF TE Hê MOET JY EERS…
Lukas 10:27 27Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.” Is jy lief vir jouself? Waardeer jy jou liggaam of vat jy dit vanself sprekend dat jou liggaam net moet… Continue reading
-
DOEN GOD SE WIL, NIE JOU EIE NIE
Jakobus 1:22-25 22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. 23Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in ‘n spieël kyk: 24hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet… Continue reading
-
BEHOU DIE VREDE
Matteus 5:9 9Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. As ons kinders van God genoem wil word, moet ons in vrede lewe met ander. Die Here is ook Koning van vrede en Hy verwag van ons om ook die vrede te behou. Wat doen ons as daar situaties is waar… Continue reading
-
LEEF EN LAAT LEWE
1 Tessalonisense 4:11 11Laat dit vir julle ‘n saak van eer wees om rustig te lewe, julle met julle eie sake besig te hou en self in julle lewensonderhoud te voorsien, soos ons dit aan julle voorgehou het. Wat beteken ‘Leef en laat lewe’ vir jou? Is dit nie om jou lewe te leef en… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.