gesindheid
-
VERMY VERKEERDE GEDRAG
VERMY VERKEERDE GEDRAG Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
-
SOEK GOD REGDEUR JOU DAG
Eksodus 33:13 As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk.” Soos jy God leer ken sal jy elke dag ‘n transformasie deurgaan. Aan die begin het jy dalk net ‘n vinnige gebed opgesê… Continue reading
-
WEES NEDERIG
Filippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. 4Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Vanoggend was ek en Louisa gereed om ‘n zoom te doen vir Bybel Tyd, sy is woonagtig in… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.