denke
-
KEN GOD
Ken God Continue reading
-
GOD SE TYD
God se tyd Continue reading
-
BLYDSKAP EN VREUGDE
blydskap en vreugde Continue reading
-
DIEN GOD EERSTE
1 Johannes 2:27 27Wat júlle egter betref, die Gees waarmee Hy julle gesalf het, bly in julle, en julle het niemand anders nodig om julle te leer nie. Sy Gees leer julle alles, en wat Hy julle leer, is die waarheid en geen leuen nie. Ja, soos Hy julle geleer het, moet julle in die… Continue reading
-
LAAT JOU LIG SKYN
Mattues 5:16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” Wanneer ‘n lig in ‘n heel pot gesit word, skyn daar geen lig deur die pot nie, maar as die pot krake het skyn die lig deur. So moet… Continue reading
-
VERANDERING
Klaagliedere 3:22-23 22deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, 23dit is elke môre nuut. U trou is groot. Met tye maak jy slegte keuses wat jou met die tyd ongelukkig maak. Maar daar is hoop, want in die Bybel lees ons duidelik dat… Continue reading
-
MIK VIR HOËR, BEREIK JOU DOEL
mik hoër, bereik jou doel Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
-
SOEK GOD REGDEUR JOU DAG
Eksodus 33:13 As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk.” Soos jy God leer ken sal jy elke dag ‘n transformasie deurgaan. Aan die begin het jy dalk net ‘n vinnige gebed opgesê… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.