bystaan
-
NUUT ELKE MôRE
Psalm 36:6-11 6Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, 7u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. 8Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat… Continue reading
-
VERMY VERKEERDE GEDRAG
VERMY VERKEERDE GEDRAG Continue reading
-
BEHOU DIE VREDE
Matteus 5:9 9Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. As ons kinders van God genoem wil word, moet ons in vrede lewe met ander. Die Here is ook Koning van vrede en Hy verwag van ons om ook die vrede te behou. Wat doen ons as daar situaties is waar… Continue reading
-
EER JOU VADER EN JOU MOEDER
Eer jou ouers en Ouers hulle kinders Continue reading
-
WEES NEDERIG
Filippense 2:3-4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. 4Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Vanoggend was ek en Louisa gereed om ‘n zoom te doen vir Bybel Tyd, sy is woonagtig in… Continue reading
-
LEEF VIR GOD
Kolossense 1:10-11 Sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. 11Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard. Ons lewens op aarde is baie besig… Continue reading
About Me
Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.