HOEKOM MOET ONS HARD WERK?

Kolossense 3:23

23Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie

Spreuke 16:3

3Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk.

Psalms 128:2

2Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees.


Deel van die artikel vanaf bibleportal.com

Toe Adam en Eva teen God gesondig het in die tuin van Eden, was een van God se strawwe vir hulle dat dit moeilik sou wees te werk vir kos. Sedertdien was dit nie maklik om vir ‘n mens se gesin te sorg nie. Dit verg harde werk, sweet en soms selfs pyn voordat jy die vrug van jou werk sien.

Die Bybel leer dat harde werk goed is omdat dit verhoed dat mense lui of traag word.

Net soos in die beginsel van saai en oes, is daar ‘n tydlose beginsel in harde werk, deurdat dit in die toekoms sekere resultate sal lewer.

Wanneer dit kom by dien en hard werk vir die Here, sê die Apostel vir ons om nie op te hou om God se werk te doen nie, want dit sal nooit tevergeefs wees nie.

Ons moet hartlik vir die Here werk en nie vir onsself nie.

Gebed: Liewe Here, help ons om nie lui te word nie, maar eerder hulpvaardig en hardwerkend te word. Ons bid vir U leiding oor die jonger geslag sodat hulle leer om hard te werk vir ‘n beter toekoms en om nie te verslap in hul werk nie. Help ons om mekaar aan te moedig om ‘n sukses van ons lewens op aarde te maak. Amen


Book review, click on the image to purchase online…

In trying times, where can we turn to find true strength and peace of mind? If you think God might be the answer, you’re off to a pretty good start. But know this—believing is only step one. From his harrowing personal journey on the battlefields of Iraq to dealing with the everyday stresses of life at home, retired Army General Rick Lynch shares his thirty-plus years of experience that proved to him the power of faith in action.

Bolstered by history and backed by the Bible, Work Hard, Pray Hard explores seven steps that will put the true power of faith into action, in your life, every day. God is there to give hope to those who need it, peace to those who seek it, and fearlessness to those who desire it. History shows us proof of this all the time—moments when the un-healable are healed and the unwinnable is won. How is that possible? Work Hard, Pray Hard explains by sharing Lynch’s lessons from the course of a lifetime in one, easy to read book—a book that he hopes will change your life for the better, the way faith itself changed him.  

#work #hardwork #biblicalteachings #money @ricklynch



Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started