HOE MAAK ONS ‘N BESLUIT

Efesiërs 5:15-17

15Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. 16Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd. 17Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.


Baie keer vra ons die Here om met ons te praat en ons te lei wanneer ons iets wil koop of wil aanpak, en dan hoor ons nie van Hom nie.

God wil hê ons moet ook in wysheid optree wanneer ons nie sekerheid het oor ‘n saak nie. Ons moet nigter dink oor hoe ons dit kan aanpak, en of dit regtig tot ons voordeel kan strek.

Ek was gister in so situasie waar ek moes besluit het of ek aansoek gaan doen vir ‘n aanlyn plan wat geld kos, ek die Here se wil gevra, maar ek het ook gevoel dat Hy my die kans gee om in wysheid die besluit te maak.

Hoe maak ons besluite wanneer ons nie dadelik hoor van die Here nie? Wysheid kom van God af, en wanneer ons ‘n les leer deur verkeerde besluite, dan sal ons volgende keer dinge meer versigtig oordink.

Vra altyd leiding van God, maar treë ook in Wysheid op.

Gebed: Here dankie dat U daar is vir ons, dankie vir Wysheid, dankie vir ‘n gesonde verstand waarmee ons besluite kan neem. Laat ons nie te haastig wees met besluite nie, maar laat ons dit oordink sodat ons sekerheid oor ons planne het. Amen


Book review for today, click on the book cover to purchase online…

Do you desire daily wisdom—the kind of wisdom that can give you peace and comfort, guide your decisions, correct your misunderstandings, and teach you truths that help you mature in your faith? Wisdom for Life is designed to offer exactly that, using the Old Testament books of Psalms and Proverbs. 

Easy to fit in any schedule, each of the 100 devotions takes one minute to read. They also offer multiple Scripture references and a bonus “For Further Thought” section so you can dig deeper when you have the time. 

Whether you’re a new student of the Bible or a mature believer, enjoy relevant insights for your daily life and grow in your appreciation for the Psalms and Proverbs in Wisdom for Life.



Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started