CHRISTUS GEE KRAG EN WYSHEID

Die boodskap van die kruis

1 Korintiërs 1:24-25

24maar vir dié wat deur God geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God. 25Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter krag as die krag van mense.


Vir die mense wat nie glo nie, is die bybel onsin. Maar vir die wat glo, gee dit krag en wysheid.

Elke dag het ons krag en wysheid nodig, waar ons ookal gaan, daar het ons nodig om die regte dinge te sê en die regte dinge te doen.

Ons moet altyd ‘n goeie voorbeeld wees, sodat mense Jesus deur ons kan sien.

Voordat ons iets doen of sê, moet ons seker maak dit dra God se toestemming weg.

Voel jy afgemat, alleen, onseker? Bid en glo vir wysheid en krag van God die Vader.


Sluit aan op ons mediums en deel dit gerus met ander mede Afrikaans sprekendes.



Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started