BID VIR WYSHEID EN GLO

LEWE MET WYSHEID

Jakobus 1:5-8

5As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. 6Maar ‘n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos ‘n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word. 7-8So ‘n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie.


Wysheid kom van God, dit is ‘n gawe wat aan ons gegee word en wat ons elke dag moet gebruik.

Wanneer ons twyfel oor ‘n saak, bid na God en vra die Heilige Gees om jou te lei om wyse besluite te maak.

Maar, dit is baie belangrik om ten volle te glo dat jy wysheid gaan ontvang as jy daarvoor vra, en nie te twyfel nie.


Sluit aan op ons mediums en deel dit gerus met ander mede Afrikaans sprekendes.



Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started