VERGIFNIS EN SEËN

ONS MOET LEER OM TE VERGEWE EN OOK TE SEËN

Efesiërs 4:32

32Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.

Kolossense 3:13-14

13Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. 14Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. 

1 TESSALONISENSE 5:15

15Sorg dat niemand ‘n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegelowiges en van alle mense.


Soms voel ons nie lus om iemand te vergewe nie, omrede dit wat hy/sy aan ons gedoen het te erg was. Maar hoe sal ons dan met vrede in ons hart kan lewe? Die wete dat ‘n persoon ‘n houvas het op ons gevoelens, gaan niks positiefs vir ons doen, dit gaan ons net konstant herinner.

Maak die besluit vandag om die persoon/ne te vergewe en bid vir hulle. Deur te vergewe moet ons totaal en al ophou dink aan wat gedoen was, totale vergifnis bewys deur goeie dade, seën en gebede ook aan die persoon/ne.


LUISTER HIER NA DIE BYBEL TYD TOEP, sluit aan en deel dit gerus aan ander. Adverteer verniet op ons toep, kom in kontak dmv die kontak vorm hieronder.

  • Spotify

LEES ONS FACEBOOK BLAD, vir daaglikse blog en inspirasie.

https://www.facebook.com/bybeltyd

KYK SAAM NA ONS GETUIENISSE OP ONS YOUTUBE KANAAL, deel ook jou getuienis met ander. Epos bybeltyd@gmail.com

  • YouTube


Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started