LEWE VERANDERD

LAAT DIE HERE JOU VERANDER

Jeremia 5:25

25Julle oortredings het dit laat verander, julle sondes het die voorspoed van julle weerhou.

Kolossense 3:8-10

8Maar nou moet julle al hierdie dinge laat staan: woede, haat, nyd en gevloek. Vuil taal moet daar nie uit julle mond kom nie, 9en moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek 10en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God. 

Die Here sal ons help om anders te lewe as ons Sy hulp vra. Bid dat Hy jou sal vergewe en leiding sal gee, en dank Hom vir Sy seën in jou lewe.

Al val ons soms in sonde, dan moet ons weer opstaan en aangaan. Die Here is daar vir ons, Hy wil ons verander.

Bid en Glo dat God jou sal help, jou sondes vergewe en jou leiding sal gee vir wat jy moet doen in jou toekoms.

Begin vandag om die slegte uit te skakel, lewe veranderd.

LAAT GOD TOE OM JOU EN JOU MENSE TE VERANDER, VOLGENS SY WIL

Besoek gerus ook ons aanlyn winkel, waar jy allerhande christelike Produkte kan bestel vir jouself of vir geskenke.

LUISTER HIER NA ONS BYBEL TYD TOEP, sluit aan en deel dit gerus aan ander.

LEES ONS FACEBOOK BLAD, vir daaglikse inspirasie.

KYK SAAM NA ONS GETUIENISSE OP ONS YOUTUBE KANAAL, deel ook jou getuienis met ander. Praat met my, epos bybeltyd@gmail.com

As jy ‘n gebedsversoek het, stuur vir my ‘n epos op bybeltyd@gmail.com

Bestel jou bybel vandag by Bybelgenootskap van Suid Afrika deur hulle te Skakel of per epos…



Leave a comment

About Me

Ek deel graag my stiltetyd met ander sodat ons mekaar kan bedien met God se woord, kom lees en bid saam met my, 5 dae ‘n week. Skryf vir my as ek jou bybel tyd moet deel of as jy ‘n getuienis het om te deel op ons YouTube kanaal.

Newsletter

Design a site like this with WordPress.com
Get started